Is dit nie 'n pragtige uitdrukking nie? In mooi Afrikaans beteken dit om te kerm en te kla. Dis die natuurlike staat van veel Nederlanders, dan veral Amsterdammers, of dit was aan my vertel. Ek het ook rede om te kerm en te kla, maar dan oor die luuksheid om idle te wees by die werk terwyl daar darem nog 'n mooi salaris in my bankrekening betaal word. Dis egter die werklikheid van die resessie dat daar IT budgets gesny is en die vraag na consultants taamlik laag is. Die eerste tekens van 'n oplewing is wel weer te sien, en in die tussentyd verskerp ons ons CV's en doen allerande trainings, van Six Sigma, tot NIBE wat ek nog moet aanpak.  Its one thing to learn it and another to apply it.
Vandag mag ek myself ook 'n "brand champion" noem. My bedryf, met die geel logo, wil hulle nuwe corporate image na buite versterk, Dit beteken dat ons, die soldaatjies, as draers van die image, die boodskap mag versprei. Ek dink dis 'n goeie initiatief - dit sê ek heeltemal sonder 'n sweempie sarkasme in my stem, want as iemand iets glo, dan word dit ook waar gemaak in hul aksies, en uittinge - dit kan ek as gelowige onderskryf, maar daars 2 dinge wat ek snaaks vind hieraan:
Een: Deur jou mense "brand champions" te noem, en hulle te vertel hoe hulle die brand moet maak leef by klante, by kollegas, en hoe hulle hulle self kan ontwikkel om die brand te laat lewe, "pinch" hulle eintlik 'n emosionele verdiepende aktiviteit wat voorheen gereserveer was vir godsdiensbeoefening, en
Twee: ek vra myself altyd af, sal dit werk in Suid Afrika? Wat is dit nou konkreet, om so 'n "brand champion" te wees? Watse verskil gaan dit maak aan die spreekwoordelike mense in Afrika, of meer resent, die mense in Haiti?  Brand championisme (my woord, trademark SFdV) is iets wat in 'n eerste wereldse samelewing kan werk, maar al die slagspreuke en abstrakte konsepte, wat aan die einde van die dag tog heel mistig is, en nie 'n tasbare/bottomline produk oplewer nie, sal 'n moeilike "iets" wees om te verkoop aan die mark in Suid Afrika, tensy jy 'n godsdiens wrapper daarom draai.
Eerstens kan jy vreeslike leuens teëkom, wat jy kan verifieer deur ander websites te raadpleeg, wat moontlik dieselfde leuen weergee, op 'n ander manier, ensovoorts, en deurdat die leun soveel keer vermenigvuldig is, dink jy later die meerderheid kan nie verkeerd wees nie, en dat die leuen dan tog eintlik moet waar wees.
En tweedens kan jy self die Internet voorsien met "all manner of right and wrong" en daardeur self leuens laat ontstaan, willens en wetens, of sommer deur stom onnoselheid.
Die derde gevaar van die Internet is om jou emosies en stemmetjies in jou kop 'n uitlaatklep te gee. As jy slim is sit jy iets grappig, ernstig, leersaam, vertellend of selfs semi-emosioneel neer, maar nooit, nee, nooit ooit iets wat jy nie in elk geval met redelike gemak vir 'n gehoor van 'n paar redelike "sane" mense sou vertel nie.
Bloggies, Gesigboekkies, en Twitties maak hulleself so skuldig aan veral die laaste puntjie. Vloekwoorde is uit, verhale oor slegte higieniese gewoontes is uit, "mundane" is uit. Eintlik moet jy die versoeking gewoon weerstaan, en alleen publiseer as daar 'n behoorlike wetenskaplike ondersoek plaasgevind het, by wyse van spreke.
His articles are informative, and to the point, especially the one about the confusion between fever and malaria, which to a Westerner might sound obvious.  Have a read, and check out the beautful photos too.